1. My name is Bianca Heather. I bougt angelic nails gel the first time at the beauty show this year and i have to say its a fabulous product. I am so happy with it. It is one of the best gels i have ever used. Thank u for such a wonderful product.
|
 |
| |
2. I must say, I am honestly impressed!
With my hectic schedule of work and kids, I don’t often get time to sit down and pamper my nails, so I have not touched them since you did them so they still look amazing! Think they will last a good 3-4 weeks! Will give you a shout soon for the fill. Sandy Golbe |
| |
3. Thank you so much for your interesting Newsletters. It's much appreciated and really helps me to stay on board of things. Carolyn |
| |
4. Wil net gou n nota in die inbox los om te se dankie julle het n oulike produk. Ek het met n paar verskillende produkte al gewerk wat baie beloftes bied ten tye van aankoop, MAAR min het al die toets deurstaan soos Angelic se gel. In die begin was dit n challenge om met so n dun gel te werk aangsien ek geleer het met stywe builder gels maar het vinnig reg gekom, en wat n plus was (N GROOT PLUS) die gel lig nie op nie!!!!!!!!!!!!!!! Yippee. Ek het dit nou al 3 weke op, elke week haal ek net die topcoat af, buff so bietjie met die white buffing block en seel weer met topcoat. Whoila! My naele lyk mooi met min moeite en min vyl werk. Desire Bezuidenhout |
| |
5. Ek wil net weereens vir julle se hoe tevrede ek is met julle Gel!!!! Ek het regtig lank gesoek na 'n gel waarvan ek hou, en allerande ander probeer, van goedkoop tot vrek duur, en Angelic Gel werk regtig vir my die beste. Christine van der Vyver |
| |
6. Ek MOET gou vir jou laat weet dat ek SO BEINDRUK is met julle gel en die packet werk lekker!!!! Wow. Ek is so bly dat ek dit gekoop het. Ek sal later weer produkte bestel sodat ek genoeg gel het en wil nie graag uithardloop nie. Julle het ‘n wen resep beet!!!!
Betty, Kaapstad |
| |
7. Hartlike dank vir die vriendelike en flink manier waarop die pakkie aan my versend is. Was dit 'n verassing om dit oop te maak! Pragtige netjies verpakking - baie profesioneel - dit het gevoel of die pakkie eksklusief net alleen vir my gepak was - baie dankie. Ellis |
| |
| 8. Baie, baie dankie, waardeer dit….Julle is blitsvinnig… René van Rooyen |